Read what our guests have to say about our accommodation, venue and staff.
Die plekkie is verfrissend, skoon en baie gerieflik. Die kos was heerlik. Baie dankie.
Pragtige plek. Beste gasvryheid. Puik! Baie dankie.
Dis ons 1ste keer ‘n ou wil net terugkom en terugkom vir tydelike verblyf. Dankie alles is so netjies.
Was hier vir Jason & Joey se troue en het oorgeslaap en was baie aangenaam. Baie skoon kamers en netjies.
Baie dankie vir julle grasvryheid. Dit was lekker rustig en ontspannend. Ons kom weer!
Baie dankie aan 2 wonderlike Christen mense wat my verblyf oor 4 maande ‘n wonderlike ondervinding gemaak het. Ek seën julle in Christus naam met net goeie dinge in julle lewe tot aan die eiende van dae.
Thank you. Clean and comfortable. Great breakfast. Very pleasant all around. See you guys again.
Baie dankie vir ‘n “seuns” vriendelike plek. Dankie vir al die moeite met alles asook die heerlike kos. Ons sal verseker weer kom.
Nice stay keep up the good work – warm and friendly people here.
Dankie julle plek is pragtig. Baie ryke seen op julle werk.